Ons begin die dag reg, met ons Vader Heerlik om die kampvuur Ons sluit die dag af met skriflesing & gebed Hier word kinders groot maats Ons is 'n gesins-komando Nog goeie maatjies
Kamp
Hier maak ons plek bo-op 'n berg Bos Kos! 'n Lafenis na 'n warm veld oefening Ons goeie sjef - Derek, hy hou pensies vol Kamp uit Ons help mekaar Vinkel & koljander
Moeder Natuur
'n Dammetjie Kameelperde 'n Stofpad Sonsondergang oor die plaasdam Sons opkoms 'n Pragtige wildevy boom Bos 'n Koedoe koei